top of page

Die regte tyd

Die eerlikheids pil


daai bitter pilletjie


het newe effekte,




Drink jy te veel


dan is almal 'offended'


Skip jy die aanbevele dosis


moet jy by bly met jou stories


En dis 'exhasuting'


Sluk hom op die regte


tyd op die regte plek


en hy verrig wonders.

15 views0 comments

Recent Posts

See All

Ek is

Ek is aanmekaar gestik deur my Hemelse Pappa stuk vir stuk met Sy hand baie keer wou ek die gare uitmekaar trek Dit lyk dan na 'n vieslike gemors! Een lap is gekreukel en die ander vuil die gare verst

Comments


bottom of page