top of page

Donker

Updated: Mar 8, 2023

Joe oe donker poele

myne dieselfde

maar in myne woed daar 'n storm

golwe van verandering en stormsterk winde

Jy verdien nie om deel te wees daarvan nie

want dis nie jou fout nie

Ek weet jy wil my ligtoring wees

dit is nie vir jou bestem nie

Almal moet hul eie storms laat uitwoed

op hulle manier en hulle tyd

joune le dalk nog innie toekoms

myne woed nog wild

Kies mooi my lief






56 views0 comments

Recent Posts

See All

Ek is

Ek is aanmekaar gestik deur my Hemelse Pappa stuk vir stuk met Sy hand baie keer wou ek die gare uitmekaar trek Dit lyk dan na 'n vieslike gemors! Een lap is gekreukel en die ander vuil die gare verst

Comments


bottom of page