top of page

Labels

Ek het ‘n nuwe label

Gestempel deur die samelewing

Nogals met Swart ink

Maar dis ok, dis party se juice virrie dag

Ek het ‘n nuwe label

Gedryf deur ander se eie onsekerhede

Om so beter te voel oor hulle eie lot en lafhartigheid

Ek het ‘n nuwe label

Maar ek gaan hom nie aantrek nie

Laat almal wonder en ongemaklik wees

Ek het ‘n nuwe label

‘n Skoon canvas vir my kunstenaar gees

En ek gaan dit my beste meesterstuk maak


31 views0 comments

Recent Posts

See All

Ek is

Ek is aanmekaar gestik deur my Hemelse Pappa stuk vir stuk met Sy hand baie keer wou ek die gare uitmekaar trek Dit lyk dan na 'n vieslike gemors! Een lap is gekreukel en die ander vuil die gare verst

Comments


bottom of page