top of page

More Gloed

Updated: Jun 13, 2022

Wanneer die more son se gloed

deur die warm kleurskemas tot ruste kom

En die voels se kwetter jou wakker maak

Se die dag “Goeie More”

Staanop!

Trek jou skoene aan

En vul die dag met jou geurige aroma

Want more se oggend gloed lyk weer anders

Voels dalk stiller

En jou skoene opgeeet

Deur jou blerrie brak

En dan beter jy ander ritme vind

Tot more se oggend gloed




51 views0 comments

Recent Posts

See All

Ek is

Ek is aanmekaar gestik deur my Hemelse Pappa stuk vir stuk met Sy hand baie keer wou ek die gare uitmekaar trek Dit lyk dan na 'n vieslike gemors! Een lap is gekreukel en die ander vuil die gare verst

Comments


bottom of page