top of page

RondomTalie Wielie Walie




Dis tyd vir rondomtalie 

Om en om en om en om

Jy moet 'n kaartjie kry

Almal kry mos hulle beurt

Die rit is net 2 dae weekliks

Hop on hop off

Staan innie ry

Geduldig ongeduldig 

As jy will ry moet jy fokkin wag

Party soek nie 'n challenge nie

Ander wil seker maak hulle kan meer uithang

Jy het mos 'n kaartjie so dis jou priviledge 

Respek??

'n kussing vir gemak?

Pasop wie jou kaartjie pons

Sy is nie stupid nie

Julle is deursigtig en sad

Filters triggers en warning signs

Fok daai sielkunde

Koop maar 'n kaartjie en kyk wat gebeur

Om en om soos deursigitge clowns

Sirkusagtige musiek wat op 'n ou plaat dreun

Geniet die rit en verdwyn

Niemand het julle genooi nie

6 views0 comments

Recent Posts

See All

Ek is

Ek is aanmekaar gestik deur my Hemelse Pappa stuk vir stuk met Sy hand baie keer wou ek die gare uitmekaar trek Dit lyk dan na 'n vieslike gemors! Een lap is gekreukel en die ander vuil die gare verst

Comments


bottom of page