top of page

Saam maar nie saam nie

Ek sien jou oranje gewaad innie verte stap

Die hitte golwe maak verskillende shapes op die dorre aardkors

Jy is so buite jou karakter

dat ek nie jou herken nie

18 jaar, nou ‘n vreemdeling in my truspieel

Jy het so onseker en verlore gelyk

Braaf maar nie braaf

deel van my wou na jou hardloop

jou omhels en se “alles gaan ok wees”

maar dis nie meer ons waarheid nie

Alles is nie ok nie

Weet jy, daar loop ‘n deel van my saam jou weg

die verte in rigtingloos en hartseer

Saam maar nie saam


44 views0 comments

Recent Posts

See All

Ek is

Ek is aanmekaar gestik deur my Hemelse Pappa stuk vir stuk met Sy hand baie keer wou ek die gare uitmekaar trek Dit lyk dan na 'n vieslike gemors! Een lap is gekreukel en die ander vuil die gare verst

Comments


bottom of page