top of page

Uitgerek


Die lewe trek soos ‘n stuk kougom

‘n uitgerekte affere,


Partykeer dink ons ons kan alles regmaak

deur die gekoude stuk weer in ons monde terug te sit

en dit sal weer lekker proe


Dit doen nie

die kougom is koud en smaakloos


Gooi jy dit op die grond dan trap iemand daarin

en dis jou skuld


Miskien moes jy dalk van die begin af nie

die donnersse ding gekou het nie.







61 views0 comments

Recent Posts

See All

Ek is

Ek is aanmekaar gestik deur my Hemelse Pappa stuk vir stuk met Sy hand baie keer wou ek die gare uitmekaar trek Dit lyk dan na 'n vieslike gemors! Een lap is gekreukel en die ander vuil die gare verst

Comments


bottom of page